My School Kaart

Ondersteun CVO Skool Dankbaar sonder dat dit jou ‘n sent kos deur aansoek te doen vir ‘n MySchool kaart. Elke keer as jy jou kaart gebruik, is dit tot finansieĆ«le voordeel van die skool.

Voordele van ‘n MySchool kaart:

  • Jy kan jou kaart gebruik op meer as 2000 verskillende winkels dwarsoor die land. Vind winkels wat deelneem in jou omgewing hier.
  • Kry eksklusiewe afslag van geselekteerde vennote, soos WRewards by Woolworths en spesiale aanbiedings van Altech Netstar.
  • Jy kan die nuutste spesiale aanbiedings vir kaarthouers hier vind.
  • Kry ‘n maandelikse staat per e-pos wat jou transaksies wys, en hoeveel jy vir jou skool ingesamel het.

Waarom dus wag, kry jou kaart nog vandag!

Dit is so maklik soos om te klik op die prentjie hieronder.