Makro kaart

CVO Skool Dankbaar is deel van die Makro Bloemfontein Skool korting program, wat ontwerp is om ekstra fondse vir die skool te genereer om toerusting te koop en verbeterings aan te bring wat andersins nie moontlik sou wees nie.

Hierdie program beloon die skool vir inkopies wat deur sy ouers by Makro gedoen word, deur ‘n persentasie van die winsopslag op hul aankope aan die skool terug te gee.

Om sommer nou aansoek te doen vir u persoonlike GRATIS Makro toegangskaart of om u bestaande kaart aan die skool se program te koppel, kliek hier.